Regis Toomey

Regis Toomey
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam John Francis Regis Toomey
Geboorte (1898-08-13)13 Augustus 1898
Sterfte 12 Oktober 1991 (op 93)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1929–1987
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Regis Toomey (13 Augustus 1898 – 12 Oktober 1991) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente His Girl Friday (1940), Spellbound (1945), The Big Sleep (1946), en Guys and Dolls (1955).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy